Glad pad vinning reg

Hiermee wil ek graag die Springs paaie department bedank.

Ons pad was vreeslik modder na die reen, soveel so dat ons amper nie in ons erf kon kom soos die voertuie gegly het nie.

Ek het al gesien hoe ons nie by die werk kon uitkom omdat die pad te glibberig is en ‘n groot gevaar inhou.

Nadat ons Dinsdag die paaie departement gekontak het, het hulle my verseker hulle sal die pad gaan inspekteer.

Woensdagoggend het die bure my laat weet die metro is besig met herstelwerk aan die pad.

Ek wil namens almal in Van Niekerkstraat sê “well done” ouens, dit is wat ons nodig het om Springs weer te kry na die dorp wat dit was.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

benonicitytimesboksburgadvertiserbrakpanherald<africanreportergetit looklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Fiela se Kind in Springs