Hugies se top presteerders

Esti Nothnagel, een van Hoërskool Hugenote se onder-hoofmeisies van 2015, het A-simbole behaal in Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, rekenaartoepassingstegnologie, lewensoriëntering en lewenswetenskappe. Sy gaan oudiologie aan die Universiteit van Pretoria studeer.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hugie lewer puik revue