Awendgloed is dankbaar

Baie dankie aan Ina McDonald en Tharina Pieterse, van Operation Snowdrop, vir die geskenkpakkies waarmee hulle die inwoners van Awendgloed bederf het in Desember. Ons almal het dit baie waardeer.

Die Rooi Touspan van die Strubenvale Kerk het op Kersdag die inwoners bederf met borde eetgoed, koeldrank en nagereg.

Ons almal het dit so geniet en baie waardeer.

Aan al die skenkers wat gedurende 2016 hul harte en hande oopgemaak het vir die inwoners wil ons net sê: God seën jul ryklik.

Ons wens julle ‘n voorspoedige 2017 toe.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Ma-wees is wonderlik