Inwoners slaap snoesig warm

Stock image

Trudie Scheepers van Awendgloed skryf:

Annetjie Senekal en haar Rooi Touspan van die NG Gemeente Strubenvale het onlangs gesorg dat die inwoners nie koud gaan slaap nie.

Hulle het warm komberse aan van die inwoners wat nie gehad het nie voorsien en sodoende gesorg dat hulle snoesig warm kan slaap.

Baie dankie Annetjie en jou helpers. Ons waardeer julle omgee en liefde opreg.

Ons bid vir jul seëninge toe met jul projek.

  AUTHOR
Springs Advertiser

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Man dies with knife in hand